Nkulunkulu Mnikati wetibusiso temaSwati

Nkulunkulu Mnikati wetibusiso temaSwati is die volkslied van Eswatini (voorheen Swaziland). Dit is 'n kompromie tussen Swazi- en westelike style van musiek en is ná die land se onafhanklikheidswording in 1968 aanvaar.[1] Die lirieke is geskryf deur Fanyana Simelane, en die komponis van die tone was David Rycroft.

  1. "Swaziland". nationalanthems.info (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 November 2019. Besoek op 4 Oktober 2009.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search